top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

WONDER WERKE

VINNIGE FLITS:

Ons almal wou graag 'n brandweerman, onderwyser, prokureur, veearts of 'n treindrywer word toe ons klein was... Maar wat behels die spesifieke werk nou eintlik? In WONDER WERKE vertel 'n Toergids, Sjef en Wildbewaarder onder andere vir ons meer oor hierdie spesifieke beroep. Die lekker en die sleg daarvan.

WONDER WERKE

WONDER WERKE

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Andries du Plooy

                         Sarahann Doherty    Regisseur - Andries du Plooy

bottom of page