top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

WIELE VIR SIELE

VINNIGE FLITS:

Kom saam met Steyn Fourie op Campus Crusade se 40ste verjaarsdag sendingsfietstoer. In samewerking met Campus Crusade, die Jesus Filmprojek en "athletes in action". Ons besoek dorpe regoor Suid-Afrika met die goeie nuus van Jesus Christus. 14 Dae, 1700 km.

WIELE VIR SIELE

WIELE VIR SIELE

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardigers - Corrie Uys                                               Steyn Fourie           Regisseur - Corrie Uys

bottom of page