Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

WETSWENKE

VINNIGE FLITS:

Die wapenwet. Jou testament. Boedelsake. Huiskoop. Als is dinge wat heeltemal buite ons speelveld is. Gelukkig is daar prokureurs en advokate om na ons belange om te sien. Een of ander tyd gaan jy dalk 'n kundige moet inroep. Kyk en luister na geleerdes in die regswêreld, sodat dinge meer sin maak...

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Hilda Ferreira        Regisseur - Jaco Ferreira

MYtv logo Hilda online wit FINAL.png
Nuusbrief

Bly op hoogte

© 2019 MYtv (PTY)LTD

  • MYtvKanaal
  • mytvkanaal
  • @AfrikaanseTV