top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

WEGBREEKKANS

VINNIGE FLITS:

Teen Woensdae begin ons wonder wat ons die naweek gaan doen. Of skoolvakansies neul die kinders in ons ore dat hulle verveeld is... Soms soek ons sommer net 'n wegbreekkans. Ons maak dit maklik vir jou! Hier gaan ons vir jou 'n paar lekker plekke wys waar jy daardie wegbreekkans kan geniet!

WEGBREEKKANS

WEGBREEKKANS

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Jaco Ferreira        Regisseur - Karel Lensley

bottom of page