top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

WAT MAAK JY?

VINNIGE FLITS:

So af en toe kry ons die gier om iets self te maak. 'n Geskenk vir 'n spesiale persoon of sommer iets mooi vir jou huis. Carien wys ons hoe om die ekstra ure wat jy op hande het goed te benut en kreatief te raak!

WAT MAAK JY?

WAT MAAK JY?

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Hilda Ferreira           Regisseur - Jaco Ferreira

bottom of page