top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

VASKAP

VINNIGE FLITS:

Loutjie Louwies het geen bekendstelling in die varswaterhengel-kringe nodig nie. Hy was vir 18 opeenvolgende jare 'n Protea hengelaar. Vaskap is een van die gewildste hengelprogramme wat op Suid-Afrikaanse TV gewys is en ons bied jou hier die geleentheid om al die 300+ episodes te geniet! As dit vir Loutjie werk, sal dit vir jou werk!

VASKAP

VASKAP

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Jaco Ferreira          Regisseur - Karel Lensley

bottom of page