Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

RESTAURANTE TOE

VINNIGE FLITS:

Sekere restaurante het daardie spesiale "iets" wat jou altyd laat teruggaan vir meer! In hierdie reeks kuier ons lekker by sekere van hulle in Suid-Afrika. Ons vind by die eienaars uit wanneer en hoe die restaurant begin is en ons word ook in die kombuis toegelaat om te kyk hoe word van hulle sekere disse voorberei en opgedien word.

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Julius van der Walt        Regisseur - Film Farm Studios

MYtv logo Hilda online wit FINAL.png
Nuusbrief

Bly op hoogte

© 2019 MYtv (PTY)LTD

  • MYtvKanaal
  • mytvkanaal
  • @AfrikaanseTV