top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

OP STEL

VINNIGE FLITS:

Weekliks rol daar 'n nuwe rolprent in fliekteaters. Suid-Afrika lewer eersteklasvermaak op die silwerdoek. Maar hoeveel werk, tyd en energie word werklik agter die skerms met die vervaardiging van flieks ingesit? Ons gaan kyk en wys jou hoe dit werk in Op Stel.

Op Stel

Op Stel

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Jaco Ferreira          Regisseur - Hilda Ferreira

bottom of page