top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

OOM KAROOLUS & LENTE

VINNIGE FLITS:

Vir byna 30 jaar vermaak Oom Karoolus en Lente die kleinspan met Bybelstories, lekker liedjies wat jy kan saamsing en dan word daar ook 'n danspassie of twee ingewerk. Die twee se missie is om die Woord van ons Koning Jesus by ons maatjies te kry. Altyd 'n fees met hierdie twee saam!

KAROOLUS EN LENTE

KAROOLUS EN LENTE

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Cor & Letitia Uys          Regisseur - Cor Uys

bottom of page