top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

MY STORIE

VINNIGE FLITS:

Elke liedjie het 'n storie. So het elke sanger 'n storie oor sy of haar liedjies om te vertel. In hierdie reeks vertel die sangers die stories oor hulle liedjies. Die gehoor het ook die geleentheid om vrae aan die sanger te vra wat die sanger dan beantwoord. Met die room van die musiekindustrie sal jy hierdie terdeë reeks geniet!

MY STORIE

MY STORIE

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Hilda Ferreira        Regisseur - Jaco Ferreira

bottom of page