top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

MAKLIK MA

VINNIGE FLITS:

Partykeer is dit nie maklik om 'n mamma te wees nie. Maar arbeidsterapeut, Diana Kleyn, help jou om die moeilike dele van ma-wees te vervang met die makliker maniere. Sy verduidelik jou oor jou baba se ontwikkeling en die belangrikheid van kruip. Hoe om jou baba se kamer slaapgereed te hê. Hoe om te maak wanneer jou baba siek is en hoe om jou baba terdeë te geniet in plaas van bekommerd te wees. 

AGTERPAD

AGTERPAD

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Hilda Ferreira          Regisseur - Jaco Ferreira

bottom of page