top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

KABOUTER KLINIEK

VINNIGE FLITS:

Dis partykeer 'n vreesaanjaende tydperk as jy nie weet wat om te verwag wanneer jy verwag nie. Maar in Kabouterkliniek probeer ons jou voor berei op die groot dag wanneer jou klein kabouter sy of haar verskyning maak. Ons praat oor badtyd, voeding, jou baba se slaaptyd, watter kossies is die beste en hoe om ook tyd vir jouself te maak.

KABOUTERKLINIEK

KABOUTERKLINIEK

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - The PLAYHOUSE        Regisseur - Sarahann du Plooy

bottom of page