top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

INNIE ARK

VINNIGE FLITS:

Wêreldbekende slang- en reptielkenner Arno Naude neem ons op 'n reis deur die natuur. Ons kyk hoe red hy 'n slang uit iemand se huis. Hoe versorg jy 'n Chinchilla. Van die kleinste gogga tot die gevaarlikste slang word in hierdie reeks bespreek. Beslis groot kykgenot vir die diereliefhebber.

INNIE ARK

INNIE ARK

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Jaco Ferreira           Regisseur - Karel Lensley

bottom of page