Ondersteun asseblief ons adverteerders.
Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.
IN DIE KOLLIG
VINNIGE FLITS:
Ons gesels met bekende sangers, akteurs en mense in die vermaakwêreld, kuier by boeremarkte en ander kuierplekke. O.a wys ons julle Philip Mostert se veteraan motors.
Vinnige 30 sek flits | Afrikaans
Vervaardiger - Hilda Ferreira Regisseur - Jaco Ferreira