Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

HOE MAAK MENS?

VINNIGE FLITS:

Al ooit gewonder hoe word sekere items gemaak? Ons gaan kyk hoe word lekkergoed, voertuigbande, riffelkarton bokse, tandestokkies en nog meer vervaardig.

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - The PLAYHOUSE        Regisseur - Jacques Potgieter