
EKSIE PERFEKSIE
VINNIGE FLITS:
Om eksieperfeksie te lyk en voel is elke vrou se droom. In hierdie reeks wys ons jou hoe. Van medies estetiese prosedures tot die aanwend van grimering! 'n Program vir oud en jonk.
Vinnige 30 sek flits | Afrikaans
Vervaardiger - Hilda Ferreira Regisseur - Jaco Ferreira