top of page

Ondersteun asseblief ons adverteerders.

Hulle maak dit moontlik dat almal gratis programme kan kyk.

AGTER DIE MASKER

VINNIGE FLITS:

Annette Engelbrecht besoek hoë profiel kunstenaars en vra uit oor die persoon se stokperdjies, vaardighede en sake waarvan die algemene publiek nie bewus is nie. Sy voer diepgaande onderhoude om by die persoon agter die masker uit te kom. Ander onderwerpe sal minder bekende persone insluit met unieke vaardighede en talente van persone wat bydra tot die verbetering van ander en gemeenskappe. 

AGTER DIE MASKER

AGTER DIE MASKER

Play Video

Vinnige 30 sek flits  |  Afrikaans

Vervaardiger - Jaco Ferreira          Regisseur - Jacques H Botes

bottom of page