Kontak ons gerus deur die vorm in te vul

Required

Required

Submitting Form...

The server encountered an error.

Vorm ontvang.

Required

Navrae:

Hilda Ferreira  -  info@mytv.co.za

Kantoornommer 9h00 tot 17h00 - 012 653 2136

 

Verkope:

Michael Mans-Combrinck  -  mike@podiumpro.co.za

Video Aflewerings

 

LET WEL! GEEN POSSTUKKE WORD BY ENIGE POSKANTOOR AFGEHAAL NIE. ONS ONTVANG POSSTUKKE SLEGS IN ONS HANDE BY ONS KANTOOR AFGELEWER.

 

HOE OM JOU VIDEO TE LAAT UITSAAI:

 

AAN ALLE PRODUKSIE HUISE

 

Alle musiekvideo’s moet asseblief op ‘n hardeskyf of op ‘n DVD as HD 1080p H.264 - mp4 gelewer word. Data kwaliteit mag nie minder as 10mb/s wees nie en die audio moet piek op 0db

 

Met musiekvideo’s moet die sanger se naam, van en die liedjie se naam as die ”flight code” gebruik word. Spelling is baie belangrik want ons gaan dit gebruik op ons “strapline”. Bv… Blackie Swart – Kerkstraat

 

DIE MUSIEKVIDEO MOET DADELIK BEGIN EN EINDIG. GEEN “COLOUR BARS & TONE” OF “COUNT DOWN TIMERS” MOET VOOR DIE MUSIEKVIDEO AANGEBRING WORD NIE. ONS TREK DIT DIREK VAN DIE HARDESKYF/DVD OOR NA ONS “PLAYOUT SERVER” EN MYtv DOEN ONGELUKKIG GEEN REDIGERING OP ENIGE MUSIEKVIDEO NIE. GEEN MUSIEKVIDEO KAN UITGESAAI WORD AS DIT NIE DADELIK BEGIN EN EINDIG NIE.

 

Ons benodig ook die volgende inligting:

 

1. Sanger se naam en van

 

2. Skrywer se naam en van

 

3. Platemaatskappy

 

4. Verspreider

 

5. Die tydsduur van die liedjie

 

MYtv kan ongelukkig nie die program/advertensie/musiekvideo uitsaai as ons nie hierdie inligting het nie.

 

LET WEL:

 

MYtv ONTVANG POSSTUKKE SLEGS PER KOERIER WAT NA DIE VOLGENDE ADRES GESTUUR MOET WORD:

 

MYtv

48 Willemstraat

23 Augusta Palms

Eldo 3 Manor

Eldoraigne

Centurion

0157

 

GEEN POSSTUKKE WORD BY ENIGE POSKANTOOR AFGEHAAL NIE.

SODRA U MUSIEKVIDEO GEKOERIER IS VERWTTIG ONS ASB DAARVAN DEUR 'N E-POS TE STUUR NA info@mytv.co.za.

 

LET WEL! GEEN POSSTUKKE WORD BY ENIGE POSKANTOOR AFGEHAAL NIE. ONS ONTVANG POSSTUKKE SLEGS IN ONS HANDE BY ONS KANTOOR AFGELEWER.