*Hierdie aanbod is geldig terwyl voorraad hou. Doen asb. navraag.
 *R399 Dekodeerder, installasie & satellietskottel ingesluit. SKAKEL STARSAT VIR MEER INLIGTING SKAKEL 086 086 STAR/7827
MYtv word op die StarSat satelliet platform uitgesaai waarvoor jy 'n StarSat dekodeerder benodig. Kyk in jou plaaslike koerant vir 'n gekwalifiseerde installeerder. StarSat gekwalifiseerde installeerders in jou area is beskikbaar by 086 086 7827
StarSat dekodeerders is vrylik in die handel beskikbaar, en spesifiek by die volgende gerieflike afsetpunte: www.game.co.za www.makro.co.za www.okfurniture.co.za www.houseandhome.co.za www.pricecheck.co.za (aanlyn) Meer inligting oor aanbiedinge, dekodeerders en installasie, asook kanaal opsies is beskikbaar by StarSat.
Ek het ‘n TOPTV dekodeerder, sal dit steeds werk? Nee… Ruil jou ou TOPTV dekodeerder in by: GAME MAKRO OK FURNITURE HOUSE & HOME OF PRESIDENT HYPER Teen slegs R99 vir ‘n splinternuwe StarSat HD dekodeerder. Let wel, die R99 word die volgende maand aan jou terugbetaal