KANAAL 460

STAPPE OM MYtv OP JOU TV TE KAN SIEN:

 

  • Koop ‘n dekodeerder teen slegs R399
  • Skakel 086 086 STAR/7827
  • Die StarSat operateur sal ‘n geakrediteerde installeerder na jou perseel stuur om die skottel te installeer en dekodeerder te aktiveer
  • Kies jou maandelikse pakket
  • Vereffen maandeliks jou subskripsiefooi

 

MYtv (kanaal 460) is op die StarSat dekodeerder beskikbaar.

 

Skaf jou StarSat dekodeerder aan by die volgende winkels:

 

  • HOUSE @ HOME
  • OK FURNITURE
  • MAKRO OF
  • PRESIDENT HYPER

 

Pakkette wissel vanaf R99 - R249 per maand met ‘n verskeidenheid van kanale.

‘n Dekodeerder beloop tans R399 (satellietskottel, dekodeerder en installasie ingesluit).

Hierdie aanbod is geldig tot verdere kennisgewing.

 

Maak gerus kontak met StarSat by 086 086 STAR/7827.

Wat maak StarSat anders as ander diensverskaffers?

 

  • StarTimes wat StarSat besit is pas aangewys as die beste diensverskaffer in Afrika
  • StarSat is waarde vir geld
  • Subskripsies kan via FNB se webwerf vereffen word
  • 'n “Pre-paid” opsie is ook beskikbaar om TV-tyd te koop vir wanneer jy graag wil TV kyk – dus betaal jy slegs vir die maand soos jy verkies…
  • Daar is geen ekstra aansluitingsfooi betaalbaar om weeer aangesluit te word nie
  • Dus kan jy lekker vakansie hou, die tydperk wat jy nie StarSat kyk nie, hoef jy nie te betaal nie en weer aansluit soos jy verkies

 

 

 

Ek het ‘n TOPTV dekodeerder, sal dit steeds werk?

 

Nee… Ruil jou ou TOPTV dekodeerder in by:

 

  • HOUSE @ HOME
  • OK FURNITURE
  • MAKRO OF
  • PRESIDENT HYPER

 

Teen slegs R99 vir ‘n splinternuwe StarSat HD dekodeerder.

Let wel; Die R99 word die volgende maand aan jou terugbetaal

hoe om MYtv te kry
R399 Dekodeerder, installasie & satellietskottel ingesluit. SKAKEL 086 086 STAR/7827

Interested in the R399 Special and wish to get more information?

KANAAL 460
KOPIEREG VOORBEHOU MYtv 2009